Persoonlike gereedskap
Jy is hier: Tuis Macintosh Macintosh Custom Data Forms

Hoe om 'cookies' aan te skakel

Internet Explorer

Weergawe 6.x

  1. Kliek 'Gereedskap' ('Tools') in die keusebalk bo-aan jou webleser en kies 'Internet Opsies' ('Internet Options')
  2. Kliek die 'Privaatheid' ('Privacy') oortjie bo-aan die venster
  3. Beweeg die wyser na 'Medium' en kliek 'OK'

Weergawe 5.x

  1. Kliek op 'Gereedskap' ('Tools') in die keusebalk bo-aan jou webleser en kies 'Internet Opsies' ('Internet Options')
  2. Kliek die 'Sekuriteit' ('Security') tab bo-aan die venster
  3. Kliek 'Pasgemaakte vlak' ('Custom Level') en blaai af na die 'Koekies' ('Cookies') afdeling
  4. Stel 'Laat sessie-koekies toe' ('Allow per-session cookies') na 'Geaktiveer' ('Enable') en kliek 'OK'

Weergawe 4.x

  1. Kliek op 'Vertoon' ('View') in die keusebalk bo-aan jou webleser en kies 'Internet Opsies' ('Internet Options')
  2. Kliek die 'Sekuriteit' ('Security') tab bo-aan die venster
  3. Kliek 'Pasgemaakte vlak' ('Custom Level') en blaai af tot by die 'Koekies' ('Cookies') afdeling
  4. Kies 'Aanvaar alle koekies' ('Always accept cookies') of 'Vra voor jy koekies aanvaar' ('Prompt before accepting cookies') en kliek 'OK'

Mozilla

Weergawe 1.x

  1. Kliek 'Redigeer' ('Edit') in die keusebalk bo-aan jou webleser en kies 'Voorkeure' ('Preferences')
  2. Vind 'Privaatheid en sekuriteit' ('Privacy & Security') in die gids aan die linkerkant. Indien daar 'n [+] net links daarvan is, kliek dit.
  3. Kies 'Koekies' ('Cookies').
  4. Kies 'Laat slegs koekies vir die bediener van oorsprong toe' ('Enable cookies for the originating web site only') of 'Laat alle koekies toe' ('Enable all cookies') en kliek 'OK'

Opera

  1. Druk F12
  2. Kliek 'Laat koekies toe' ('Enable cookies')

Netscape Navigator

Weergawe 6.x

  1. Kliek 'Redigeer' ('Edit') in die keusebalk bo-aan jou webleser en kies 'Voorkeure' ('Preferences')
  2. Vind 'Privaatheid en sekuriteit' ('Privacy & Security') in die gids aan die linkerkant. Indien daar 'n driehoekie wat regs wys net langsaan is, kliek dit.
  3. Kies 'Koekies' ('Cookies') onder 'Privaatheid en sekuriteit' ('Privacy & Security')
  4. Kies 'Laat slegs koekies vir die bediener van oorsprong toe' ('Enable cookies for the originating web site only') of 'Laat alle koekies toe' ('Enable all cookies') en kliek 'OK'

Weergawe 4.x

  1. Kies 'Redigeer' ('Edit') in die keusebalk bo-aan jou webleser en kies 'Voorkeure' ('Preferences')
  2. Kies 'Gevorderd' ('Advanced')
  3. Kies 'Aanvaar alle koekies' ('Accept all cookies') of 'Aanvaar slegs koekies bestem vir die bediener van oorsprong' ('Accept only cookies that get sent back to the originating server') en kliek 'OK'
Server Says:
Force has no place where there is need of skill.
-- Herodotus
Safety First!
243 Days without a Dumpster fire.
 

Aangedryf deur Plone, die Oop-bronkode Inhoudsbeheerstelsel

Hierdie webwerf voldoen aan die vogende standaarde: